
Nuwe jaar, nuwe gesiggies, nuwe klasse!
Pikkies en Peuters sien uit na 'n opwindende 2018!












Pikkies en Peuters leer speel-speel!
Bak-en-brou, sensoriese bakke, rooi spaghetti-wurms, hekkies "gehardloop" vir grootmotoriese oefening, speel heerlik in die modder en "ontspanning" by die Pikkies en Peuters "Day Spa"! Ons oefen ook ons mondspiere met blaasoefeninge deur verf met strootjies te blaas.




















































































































Vrydag is PRET-dag!



Puppet theater day!

Kleure is pret by Pikkies en Peuters
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() |
Ons leer meer van ons spesiale lyfies!












Pikkies en Peuters balspeletjies!
Ons moedig die kleuters aan om met balle te speel want alle kinders kan daarby baat om te rol, gooi, vang, skop en te dribbel. Hierdie aktiwiteite verbeter hulle motoriese vaardighede, hand-oog-koördinasie en tydsberekening. Balspeletjies speel 'n belangrike deel in die ontwikkeling van sosiale vaardighede, leer om te deel, om reëls na te kom en om te onderhandel.














Sensoriese Speletjies








Verbeelding...
Al wat mens nodig het is 'n klein bietjie verbeelding om 'n kartonboks in 'n huis, ruimtetuig, duikboot, kasteel of grot te verander. Binne in 'n kartonboks kan 'n kind sy eie wêreldjie skep - 'n wêreld waar enige iets moontlik is!
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
Pikkies en Peuters leer met hulle 5 sintuie
Ons gee kleuters 'n kans om hulle sintuie te gebruik sodat hulle hulle omgewing kant ontdek en kennis kan verbreed.












Valentynsdag!








Herfs by Pikkies en Peuters
Herfs - ons bak en brou 'n herfsboom! Ryg knope deur pypskoonmakers vir "herfsblare" en stempel met aartappeldrukkers! Wie het gesê jy kan nie pret hê as dit koud is nie!?!?












Grootmotoriese vaardighede












Fynmotoriese vaardighede















Lente is in die lug by Pikkies en Peuters!
Ons kleutertjies frommel die "lenteblommetjies" met hulle vingertjies en leer sommer ook waar is bo en onder.












